Uit Dieptes
In 2005 het drie lede van die NG-gemeente Lynnwood se musiekbediening besluit om ‘n band te vorm. Vertikaal se eerste CD, Uit dieptes, is hoofsaaklik vir die gemeente vrygestel, maar die belangstelling was so groot dat dit vir ‘n paar ATKV Lier-toekennings benoem is. Die groep het toe bestaan uit Jattie de Beer, die hoofsanger, Leon Gropp op die kitaar en agtergrondsang, en ‘n predikant van die gemeente, Zander van der Westhuizen, wat die klavier bespeel het. Intussen het 3 nuwe lede bygekom - Johannes du Toit op elektriese kitaar, Philip du Toit op baskitaar, en Jason Moser op dromme. Einde 2007 het hulle egter besluit om ‘n tweede album op te neem met die hulp van Merchant Musiek. Stil is in April 2008 vrygestel, en hierop het hulle met ‘n hele aantal oorspronklike komposisies vorendag gekom. Stil het in 2009 ATKV Lier toekennings sowel as 'n SAMA verower. Daar is heelwat opwindende verwikkelinge in Afrikaanse lof- en-aanbiddingsmusiek. Met hierdie album bewys Vertikaal egter dat dit nie net in eredienste gehoor hoef te word nie, maar geskik is vir radio-lugtyd. Stil is ongetwyfeld een van die heel beste Christelike albums wat die laaste tyd verskyn het. (Daantjie Dinamiet) Read more on Last.fm. User-contributed text is available under the Creative Commons By-SA License; additional terms may apply.

Avalon
Carman
Delirious?
Downhere
Om U te ken
Meer as woorde
Opgestaan
King of Kings
Desperately in love
Ons is U liggaam
Stil
U alleen
Beautiful sky
Asleep
Grote God
Beter as lewe
Oral is my God
Here I Am To Worship
Hallelujah
God Van Krag
Jesus' Blood
Majesteit / Majesty
Soos nuwe mores
I Could Sing Of Your Love Forever
In 'n Oomblik
Nader My God By U
Majesteit
Ek roep na U
U't my vry gemaak/Let it rain
Nader My God
Ek Het U Nodig
Wat Jy Word
In U Hande / More Love / Let It Rain
poika ja tyttö
Verander my
Next Ex
We Can Dance
There's a secret I must tell
Watch Your Step
Pillow Talk
Soos Nuwe Môres
Majesteit; Majesty
In U hande; More love; Let it rain
U's My Vader
Majesteit/Majesty
Lofsing die Here
Daydream ( Quench Vs. Ultrasun Mix )
Your love is amazing
Over the mountains and the sea
Daydream
More Than A Thought
Dysfunktion
Eyes Of Affection
label_stop_radio